Manel | Room Spray/Lugverfrisser – Lieflik

N$95.00

‘n geur vir elke huis

Niks is meer huislik as ‘n aangename geur nie. Kan ook as ‘n linnesproei gebruik word.

Reukolie en parfuum bring vreugde vir jou hart ~ Spreuke 27:9

50ml

Basis van: Gliserien (natuurlik), “witch hazel”, gedistilleerde water

Essensiële Olies: Jasmyn, Neroli, Bergamot

4 in stock

S A L E