Manel | Perfume – Doring (Mans)

N$150.00

DORING

Bou jou selfbeeld. Kry selfvertroue. Vra haar op n date. Doring – Suid Afrikaanse mans se no 1 dating tool.

Doring is `n verleidelike parfuum vir die man wat nie bang is vir sensualiteit nie. Die topnote het `n sitrus varsheid en verlei die sintuie met `n gesofistikeerde vermenging van vanielje, blomme en hout.

Ontdek die wonderlike wêreld van “Doring”, waar die topnote ‘n verfrissende sitrusverbintenis bevat, met ‘n subtiel gebalanseerde mengsel van vanielje, blomme en hout. Dit is die perfekte kombinasie van natuurlike skoonheid en elegansie.

1 in stock

S A L E