Manel | Lyfolie – Vegter

N$150.00N$240.00

Bly julle maar kalm die Here sal vir julle veg. ~ Eksodus 14:14

Smeer die olie aan na ‘n heerlike stort of gooi so bietjie in jou badwater vir ‘n ontspanningsfees.

Rus in die wete dat die geveg nie aan jou behoort nie. Doen wat jy kan met die wete die Here veg vir jou.

Basis van Amandel-, Druiwepit- en Kasterolie. Essensiële olies: Laventel, Ylang Ylang, Lemoen

100ml – Glass Pump Bottle

250ml – Tin

S A L E