Manel | Lyfolie – Kosbaar

N$150.00N$240.00

n Knap vrou is baie meer werd as edelstene. ~ Spreuke 31:10

Smeer die olie aan na ‘n heerlike stort of gooi so bietjie in jou badwater vir ‘n ontspanningsfees.

Jy is kosbaar, net soos jy is.

En mense drink uit die goedheid van jou fontein omdat jou bron die bron van Lewe is.

Basis van Amandel-, Druiwepit- en Kasterolie. Essensiële olies: Laventel, Roosmalva, Bergamot & Roos

100ml – Glass Pump Bottle

250ml – Tin

S A L E