Manel | Lyfolie – Getrou

N$150.00N$240.00

Ook het die Here God gesê: dit is nie goed datdie mens alleen is nie. Ek sal vir hom ‘n hulpmaak wat by hom pas. ~ Genesis 2:18

Smeer die olie aan na ‘n heerlike stort of gooi so bietjie in jou badwater vir ‘n ontspanningsfees.

Smeer die belofte aan jou lyf dat God ‘n baie spesiale maat vir jou ingedagte het.

Bid nou al vir jou huwelik. Of as jy reeds getroud is, dank God dat Hy getrou was en steeds is.

Basis van Amandel-, Druiwepit- en Kasterolie. Essensiële olies: Neroli, Laventel, Bergamot & Ylang Ylang

100ml – Glass Pump Bottle

250ml – Tin

S A L E