Manel | Lyfolie – Genoeg

N$150.00N$240.00

Maar deur die genade van God is ek wat ek is. Sy genade aan my was nie tevergeefs nie ~ 1 Korintiërs 15:10

Smeer die olie aan na ‘n heerlike stort of gooi so bietjie in jou badwater vir ‘n ontspanningsfees.

Voel genoeg, gebruik genoeg want jy is genoeg!

Basis van Amandel-, Druiwepit- en Kasterolie. Essensiële olies: Ylang Ylang, Laventel, Pomelo, Roosmalva

100ml – Glass Pump Bottle

250ml – Tin

S A L E