Manel | Lyfolie – Geliefd

N$150.00N$240.00

Hy gaan haar woestyngebied maak soos Eden, haar woesteny soos die tuin van die Here. Daarsal vreugde en blydskap wees. ~ Jesaja 51:3

Smeer die olie aan na ‘n heerlike stort of gooi so bietjie in jou badwater vir ‘n ontspanningsfees.

Weet jy is geliefd.

Voel geliefd.

Basis van Amandel-, Druiwepit- en Kasterolie. Essensiële olies: Bergamot & Roosmalva

100ml – Glass Pump Bottle

250ml – Tin

S A L E