Manel | Lyfolie – Gekies

N$150.00N$240.00

Moenie bang wees nie, Ek verlos jou, Ek het jouop jou naam geroep, jy is Myne. ~ Jesaja 43:1

Smeer die olie aan na ‘n heerlike stort of gooi so bietjie in jou badwater vir ‘n ontspanningsfees.

Drink die woorde in dat jy gekies is om God se kind te wees.

Gekies vir ‘n rede.

Gekies net soos jy is!

Basis van Amandel-, Druiwepit- en Kasterolie. Essensiële olies: Neroli, Laventel & Roosmalva

100ml – Glass Pump Bottle

250ml – Tin

S A L E