Manel | Body Oil – Abide

N$240.00

Smeer die olie aan na ‘n heerlike stort of gooi so bietjie in jou badwater vir ‘n ontspanningsfees. Bly in Hom, wanneer dit goed gaan, wanneer die storms kom, wanneer jy twyfel. Bly in Hom.

I am the vineyou are the branchesHe who abides in Me, and I in him, bears much fruit; for without Me you can do nothing. ~ John 15:5

250ml

Basis van Amandel-, Druiwepit- en Kasterolie.

Essensiële olies: Neroli, Laventel, Bergamot & Ylang Ylang

S A L E