Gfrag® | PCOS powder (500g)

N$600.00

Aanwysings :

  • Meng 1 scoop met 125ml water , drink in oggend
  • Moet elke dag gedrink word vir beste resultate.

𝙋𝘾𝙊𝙎 𝙋𝙊𝙒𝘿𝙀𝙍 is ‘n aanvulling wat vroue kan help met hormonale wanbalanse, spesifiek Polisistiese ovariumsindroom (PCOS), onverklaarbare onvrugbaarheid, gemoedskommelings, gewigsverlies en vele meer.

Gfrag® PCOS Powder help met:

• Verminder hirsutisme – (ongewenste haargroei op die ken, nippels, bors / manlike haargroei)

• Verminder hormonale aknee

• Verminder die risiko om tipe 2-diabetes te ontwikkel (Insulienweerstandigheid is ‘n kenmerk van tipe 2-diabetes)

• Help met chroniese moegheid

• Verminder cravings vir suiker- en koolhidraat

• Verbeter bloedglukosevlak

• Kan help met om ovulasie te verbeter.

• Reguleer die menstruele siklus

• Help met gewigsverlies deur insulienweerstand te verbeter

• Verbeter depressie en angs deur die produksie van die “goedvoel” hormone te stimuleer

Met PCOS moet jy lae intensiteit oefening implementeer en ‘n gesonde leefstyl volg.

S A L E