Gfrag® | Cholesterol (30 Caps)

N$330.00

Gfrag® Cholesterol, A Natural Supplement for people with High Cholesterol.

  • Lowers Bad Cholesterol (LDL cholesterol)
  • Lowers Fat in Blood ( bloedvette se % neem aan sienlik af)
  • Removes Cholesterol out of the veins and by doing so cleanses arteries
  • Prevents inflammation in veins

Kan met enige van ons produkte gebruik word, as iemand statins gebruik, kan hulle dit dadelik los en aangaan met die. Dis veel beter as enige statin daar buite want statins maak mens vergeetagtig en eet ook jou brein wat altzheimers en dementia veroorsak wat mens vergeetagtig maak, n mens se brein is van vet gemaak.

Cholestrol lesings enige iets bo 5 word as hoog gesien, onthou ook as mens se cholestrol te laag is soos bv 1 of 2 is dit goeie gronde vir kanker om te vorm.

Bogenoemde is net vir kennis. Cholestrol is ook geneties, hoe vet dieete soos keto, ongesond lewe, rook ens.

WARNING: Pregnant or nursing mothers & individuals with a known medical condition should consult a physician prior to using this product. especially people who have any suspected or known medical condition. Do not exceed recommended daily intake.

DIRECTIONS:

  • Drink 1 capsule daily
S A L E