Klein Bederf | Gift Bag – Sakkie 1
N$165.00
Items in sakkie:
-Framboos & Vanielje Lyfbotter Blikkie
-Suurlemoen & Papawer Seepstafie
-30ml Roosmaryn & Mint Sjampoe
-30ml Klappermelk Opknapper
-15ml Waatlemoen Lipsalf
Sakkie Grootte:
180mm x 130mm
Roosmaryn & Mint Sjampoe was ‘n TOPVERKOPER in ons Augustus Brosjure.
Klein se Klappermelk Opknapper is ryk & bevogtigend… Ideaal vir die somerson!