Manel | Room Spray/Lugverfrisser – Lieflik
N$95.00
‘n geur vir elke huis
Niks is meer huislik as ‘n aangename geur nie. Kan ook as ‘n linnesproei gebruik word.
Reukolie en parfuum bring vreugde vir jou hart ~ Spreuke 27:9
50ml
Basis van: Gliserien (natuurlik), “witch hazel”, gedistilleerde water
Essensiële Olies: Jasmyn, Neroli, Bergamot