Manel | Lyfolie – Genoeg
N$150.00 – N$240.00
Maar deur die genade van God is ek wat ek is. Sy genade aan my was nie tevergeefs nie ~ 1 Korintiërs 15:10
Smeer die olie aan na ‘n heerlike stort of gooi so bietjie in jou badwater vir ‘n ontspanningsfees.
Voel genoeg, gebruik genoeg want jy is genoeg!
Basis van Amandel-, Druiwepit- en Kasterolie. Essensiële olies: Ylang Ylang, Laventel, Pomelo, Roosmalva
100ml – Glass Pump Bottle
250ml – Tin