Manel | Lyfolie – Geliefd
N$150.00 – N$240.00
Hy gaan haar woestyngebied maak soos Eden, haar woesteny soos die tuin van die Here. Daarsal vreugde en blydskap wees. ~ Jesaja 51:3
Smeer die olie aan na ‘n heerlike stort of gooi so bietjie in jou badwater vir ‘n ontspanningsfees.
Weet jy is geliefd.
Voel geliefd.
Basis van Amandel-, Druiwepit- en Kasterolie. Essensiële olies: Bergamot & Roosmalva
100ml – Glass Pump Bottle
250ml – Tin